Monday 21 April 2014
News / Charlotte Theron-kinderhuis bederf by Spur

’n GROEP kinders van die Charlotte Theron-kinderhuis (CTK) is met ’n ete in die Watashi Spur in die Dihlabeng Mall bederf.

Klere is ook ingesamel en ’n paar trollies vol daarvan is oorhandig.

By twee van die kleuters is van links, agter: Alwyn Shields (bestuurder-eienaar), Hazel Shields en Cathy Symington (hoof: CTK).

  COMMENTS 
 
top
OUR LATEST ISSUE

top
HAVE YOUR SAY Suggest future poll
2014 Verkiesings
Langs watter party gaan jy jou kruisie trek?
ANC
DA
VF+
Ander
top
bottom